Black Beach

Is die nie stunning nie, dit is 'n vulkaniese uitbarsting wat jare gelede die strand pik swart gemaak het, dit maak mense net wonder hoe jou voete lyk as jy hier swem. Die water is anders hier dit trek net terug en nie in die grond in nie soos mens in die agtergrond kan sien. Weereens baie skoon nie 'n papier wat rond le die toneel is asemrowend en bring mens nader aan GOD