Longbay trees


Lee-Ann at Kiwi


Ok die Kiwi is darem baie groot ne, ek het nie geweet mens kry verskillende soorte nie.

Black Beach

Is die nie stunning nie, dit is 'n vulkaniese uitbarsting wat jare gelede die strand pik swart gemaak het, dit maak mense net wonder hoe jou voete lyk as jy hier swem. Die water is anders hier dit trek net terug en nie in die grond in nie soos mens in die agtergrond kan sien. Weereens baie skoon nie 'n papier wat rond le die toneel is asemrowend en bring mens nader aan GOD

Niel and Mr Simpson and Family

This Picture was taken at the bottom of Skytower in NZ

Lee-Ann on Granny's walking trail in NZ

Granny's walking train only 10km not so far lets do it it may just rain later on. Nature is stunning and its safe to walk where ever you feel like walking.